Hope Davis

Hope Davis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hope Davis (gebore 23 Maart 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente About Schmidt (2002), American Splendor (2003), Synecdoche, New York (2008), en Captain America: Civil War (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy